Elizabeth Hurley

Elizabeth Hurley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Jane Hurley
Geboorte 10 Junie 1965 (1965-06-10)
Nasionaliteit Brits
Kinders Damian Hurley
Beroep(e) Aktrise en filmvervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Hurley (gebore 10 Junie 1965) is 'n Engelse aktrise en filmvervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Passenger 57 (1992), Austin Powers: International Man of Mystery (1997), Austin Powers: The Spy Who Shagged Me (1999), en Bedazzled (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy